Herotel, Nou Beskikbaar in Frankfort!

Ons is opgewonde om aan te kondig dat Hero Fibre nou beskikbaar is in Frankfort! Inwoners kan nou blitsvinnige internet van tot en met 75Mbps geniet, wat ‘n nuwe vlak van konnektiwiteit na die gemeenskap bring. Om gekonnekteer te raak, soek eenvoudig na jou huis- of besigheidsadres op ons webwerf se tuisblad, of besoek ons plaaslike kantoor by 54b JJ Hadebe Straat om meer uit te vind – dis vinnig en maklik!

Waarom Hero Fibre Kies?

Vinnig en Bekostigbaar: Hero Fibre bied uitsonderlike hoëspoed internet teen goeie pryse. In baie gevalle is dit meer bekostigbaar as ouer tegnologieë soos ADSL, LTE of tradisionele selfoondatadiens.

Gratis WiFi Router om te Gebruik: Teken vandag in en ontvang ‘n GRATIS WiFi router om te gebruik. Geniet vinnige, betroubare WiFi regdeur jou huis sonder enige ekstra koste.

Onbeperkte Data: Geniet flieks, foto’s en sosiale media sonder beperkings.

Geen Lang Kontrakte: By Herotel is daar geen langtermynkontrakte nie.

Lokale Kantoor in Frankfort: Besoek ons plaaslike kantoor vir hulp en ondersteuning.

Waarvoor wag jy? Laat ons jou verbind.

Kliek hier om op te teken!